{"product_id":"9780624074557","title":"Eugene de Kock","description":"\u003cp\u003eEugene de Kock het die bloed van tientalle mense aan sy hande. Vir die meeste Suid-Afrikaners is hy die \"monster\" van Vlakplaas. Tog was Anemari Jansen gefassineer toe sy hom vir die eerste keer ontmoet. Hoe versoen sy die man \"met die sagte stem\" met die mens wat Prime Evil gedoop is?\u003c\/p\u003e","brand":"Tafelberg Publishers Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46372374446159,"sku":"00000_00000_00000_00000","price":703.0,"currency_code":"TWD","in_stock":true}],"url":"https:\/\/kinokuniya.com.tw\/products\/9780624074557","provider":"Books Kinokuniya Taiwan","version":"1.0","type":"link"}