Eugene de Kock

703 TWD
會員價
633

產品說明

Eugene de Kock het die bloed van tientalle mense aan sy hande. Vir die meeste Suid-Afrikaners is hy die "monster" van Vlakplaas. Tog was Anemari Jansen gefassineer toe sy hom vir die eerste keer ontmoet. Hoe versoen sy die man "met die sagte stem" met die mens wat Prime Evil gedoop is? Die boek skets 'n prentjie van 'n intelligente, komplekse mens. Dit belig nie net De Kock se keuses nie, maar ook die onlangse Suid-Afrikaanse verlede op 'n openbarende, soms skokkende manier.

Eugene de Kock het die bloed van tientalle mense aan sy hande. Vir die meeste Suid-Afrikaners is hy die "monster" van Vlakplaas. Tog was Anemari Jansen gefassineer toe sy hom vir die eerste keer ontmoet. Hoe versoen sy die man "met die sagte stem" met die mens wat Prime Evil gedoop is?

開放訂購

預計到貨時間: 3-4 weeks

我們已盡力確保庫存狀態正確,但偶爾仍可能會出現缺貨的情況。實際庫存仍須以現場狀況而定。敬請見諒。

訂單金額滿 1,000TWD 即可享有國內免運費優惠

折扣將於結帳時套用。

最近瀏覽的項目

相關產品