Orion (5th)

703 TWD
會員價
633

產品說明

'n Heruitgawe met 'n pragtige nuwe omslag. 'n Middelklas-meubelhandelaar is in sy voorstedelike middelklashuis met 'n blaasvlam gemartel en toe met 'n M16 doodgeskiet. Een skoot; agterkant van die kop. Laksmanstyl. Oudpolisieman Zatopek van Heerden het sewe dae om die moord op te los en 'n testament te vind. En die moord het boonop al tien maande tevore plaasgevind, die spore is vaag, die enigste leidraad 'n stukkie papier waarmee hulle te lank gelede dollars toegedraai het. Miskien baie dollars ...En wanneer alles skielik ontvlam, is daar snaakse gediertes wat uit die vuurlig probeer skarrel: Militere Intelligensie, die CIA, Moord en Roof, georganiseerde misdaad op die Kaapse Vlakte. Hoe dieper hy delf, hoe meer lae hy van die ding afkrap, hoe meer smeer hulle toe.

'n Heruitgawe met 'n pragtige nuwe omslag. 'n Middelklas-meubelhandelaar is in sy voorstedelike middelklashuis met 'n blaasvlam gemartel en toe met 'n M16 doodgeskiet. Een skoot; agterkant van die kop. Laksmanstyl. Oudpolisieman Zatopek van Heerden het sewe dae om die moord op te los en 'n testament te vind.

開放訂購

預計出貨時間約 3-4 weeks

我們已盡力確保庫存充足,但偶爾仍可能會出現缺貨的情況。

訂單金額滿 1,000TWD 即可享有國內免運費優惠

折扣將於結帳時套用。

最近瀏覽過的項目

相關產品